Home Login Location Shopping Contact us

 
   >> What's New
   >> Hardware
   >> Software
   >> Banking
   >> Downloads
   >> Fun Stuff
   >> Drivers
   >> Deurnag
   >> Competitions
   >> Galleries
   >> FAQ
Deurnag

Info | Register | Bespreek | Vrae | Datums

Info

Speletjies : Counterstrike 1.6 Counterstrike Source Half Life
GTA : San Andreas War Craft Battlefield 1942
Battlefield 2 GTA 2 Nog Iets

Registreer

Click Hier om jou te registreer

Bespreek

Click Hier om jou sitplek te bespreek

Gewilde Vrae

- Wat is die tye ?
   'n Deurnag word gehou van die Vrydag aand +- 18:00 tot die Saterdag oggend 06:00
- Wie Hou Toesig/Is dit Veilig ?
    Toesig word geroteer tussen een van die Werknemers van Compuworld Vredenburg, (wat gewoonlik Saamspeel), Na 19:00 word die hekke gesluit en alle onwelkome elemente word buite gehou, uitsluitend die Ouers van die Spelers, verdermeer is daar 24 Huur \"Gewapende Reaksie\" van Buzy Bee Alarms ook tot die beskikking van die perseel.

Volgende Deurnag

Datum Kontak Persoon Kontak Nommer Kostes
2006/06/10 Quinten Marais 083 482 4302 R80.00